Bosveldpad-Piet Botha

歌手 : Piet Botha
专辑 : Die Mamba
语种 : 西班牙语
时长 : 03:25

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Bosveldpad-Piet Botha 文本歌词

Bosveldpad - Piet Botha
Maanlig op die ou bosveldpad
Doringboom se kind
Ek ruik die aarde nat en bly
Om 'n bietjie water te kry
Bosveldson warm soos 'n oond
Krokodil se vel mabalel
Daar word vertel
Die tokkelos kom reguit uit die hel
Hier gesien en daar gewaar
En die ou man sit en staar
En in die vuur droom hy
Van lang vergete dae
Olifant se tand o nou baie duur
Krokodil se vel mabalel daar word vertel
Die tokkelos kom reguit uit die hel
Maanlig op die ou bosveldpad
Iets wat geld nie kan koop
Bosveldpad pluk vir jou 'n lat
As jy sonder skoene loop
Doringboom se kind sal jou voete vind
Krokodil se vel mabalel
Daar word vertel
Die tokkelos kom reguit uit die hel
Doringboom se kind sal jou voete vind
Krokodil se vel mabalel
Daar word vertel
Die tokkelos kom reguit uit die hel