Goeienag Generaal-Piet Botha
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Goeienag Generaal-Piet Botha 文本歌词
Ja, dit was die oorlog vir die nuwe dag
Vir die kerkraad, swanger meisie wat wag
In die reën, al die kinders wat die dominee seën,
Al die jong laaities nou net uit die skool,
Welkom, welkom
Dit was vir die ryk man op Waterkloofstraat
Blink gebou, almal werk, maar niemand mag praat
Was vir die weduwees en die armes van gees
En almal in uniform, en die kapelaan lees
Maar Whitey, jou oë op daar dag
Was blou net soos die lug
Toe ons weer so kyk
Het 'n AK jou f**ked-up geskiet
Goeienag Generaal
Hulle was die oorlog vir die nuwe dag
Vir Harry Oppenheimer en al sy maats
Vir Rembrandt van Rijn en Alfred Dunhill
En die OK Bazaars
En die hele bloody spul by die SAUK
Julle was die oorlog vir die CIA
Generaal ry rond in sy blink swart kar
Speel skaak met die kinders van ons land
En agter hom is die wêreld nou erg aan die brand
Maar Whitey, jou oë op daar dag
Was blou net soos die lug
Toe ons weer so kyk
Het 'n AK jou f**ked-up geskiet
Goeienag Generaal
Maar Whitey, jou oë op daar dag
Was blou net soos die lug
Toe ons weer so kyk
Het 'n AK jou f**ked-up geskiet
Goeienag Generaal, slaap lekker
Goeienag Generaal-Piet Botha 推荐歌曲
'n Suitcase Vol Winter专辑下载
(2012-11-10)