Suitcase Vol Winter-Piet Botha
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Suitcase Vol Winter-Piet Botha 文本歌词
Hierdie trein loop na nerens
Maar dit pas my baie goed,
hoe verder hoe beter
Dit is my wens
Klein bietjie liefde
Klein bietjie geluk
Heelwat van dit en dat, maar meestal
'n Suitcase vol winter
Ek loop iewers deur die storm
En deur die bliksem weer
Want 'n vrou sal jou doodmaak
As sy kwaad is, in 'n donker kamer
Met 'n haelgeweer
Ja die trein loop na nerens
Maar dit pas my goed
hoe verder hoe beter
Klein bietjie liefde
Klein bietjie geluk
Heelwat van dit en dat, maar meestal
'n Suitcase vol winter
Suitcase Vol Winter-Piet Botha 推荐歌曲
'n Suitcase Vol Winter专辑下载
(2012-11-10)