Man Met Kitaar-Piet Botha

歌手 : Piet Botha
专辑 : Die Mamba
语种 : 其他
时长 : 05:25

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Man Met Kitaar-Piet Botha 文本歌词

Man Met Kitaar - Piet Botha
Op die plaas goedvertrouw is almal konings
By die rivier het die son geskyn
Blou berge oral in die rondte en blou lug
Groen lê die lande
Swaar van die wyn
In die winter sien ons weer
Maar nou moet ons waai
Daar's myle wat wag
En die man met kitaar
Moet vir die gelag betaal
Koebaai julle konings koebaai
Ek ken die een en twee en drie en
Vier en so aan
Paaie in die wildernis
Dit beteken alles
Dit beteken niks
Op langebaan en vredenburg
Goed gegaan maar hard gewurg
Aan die brandewyn
Brandewyn laat my staan
Want ek wil huis toe gaan
In die winter sien ons weer
Maar nou moet ons waai
Daar's myle wat wag
En die man met kitaar
Moet vir die gelag betaal
Koebaai julle konings koebaai
Beaufort-wes en kimberley was nie lank gelede nie
Oorlog kom en oorlog gaan
Maar myle hou net aan en aan
So as jy soek maar jy kan hom nie vir jacob kry
En jy wonder waar is die ou siel nou
Hy sit in die son met sy kitaar
Die plaas se naam is goedvertrouw
In die winter sien ons weer
Maar nou moet ons waai
Daar's myle wat wag
En die man met kitaar
Moet vir die gelag betaal
Koebaai julle konings koebaai
Koebaai julle konings koebaai
Koebaai julle konings koebaai
Koebaai julle konings