Skielik Somer-Piet Botha
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Skielik Somer-Piet Botha 文本歌词
Skielik Somer - Piet Botha
Mallemeule tiekiedraai
Wiele rol hane kraai
Myle flits verby 'n rolprent
Wat te vinnig draai
Wele weg in Niemandsland
Vreemde stede vreemde aarde
Vêr van jou engel
Naby jou skade
Vriende het jy baie
Nuwes elke dag
Maar jy gaan slaap alleen in die nag
Wakker word dis net nog 'n hotel
Bin Laden op die TV dit voel soos die hel
Daar's so baie paaie wat die pelgrim moet loop
Om by die Poorte uit te kom
Baie van hulle is vol draaie en met dorings besaai
Maar die een wat so blink my kind
Draai liewers om
Struisbaai Hermanus die Paarl en die Strand
Elke aand 'n ander kleur speel hom aan die brand
Die lang man sê dis weer tyd om te ry
Ek wil nog slaap wil nog wegkruip
Elke dag se bede wanneer sien ek jou weer
My riviere is swart dis nie water nie dis teer
En die Dier gee nie om of hy loop of ry
En hy hou jou dop en hy wil jou kry
Ek kry 'n foto van jou in my tas
Jy het altyd gelag as jy sê ek is 'n dromer
En toe ek aan jou dink
Toe word dit somer
Skielit toe word dit somer
As ek wegkom uit Nantes dan kom ek jou haal
Hoe het ek al weer so vêr verdwaal
Die sonde keil my op
En die dier hou my dop
En almal praat in vreemde tale
Toe ons oor die Stormsrivierbrug ry
Toe wens ek jy was by my
Stadig val die nag
In die kroeë hoor ek die mense lag
Ek kry 'n foto van jou in my tas
Jy het altyd gelag as jy sê ek is 'n dromer
En toe ek aan jou dink
Toe word dit somer
Skielik toe word dit somer
Skielik Somer-Piet Botha 推荐歌曲
Die Mamba专辑下载
(2008-07-01)