Die Mamba-Piet Botha

歌手 : Piet Botha
专辑 : Die Mamba
语种 : 其他
时长 : 05:03

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Die Mamba-Piet Botha 文本歌词

Die Mamba - Piet Botha
Hulle roep my Die Mamba
Die hele kontinent behoort aan my
En ek beweeg
Maar ek hou nie baie van die woestyn
Want daar is nie jong bokkies
Bokkies om te byt
Jong bokkies
Bokkies om te byt
Hulle roep my die mamba
Jy sal die vrees sien in hulle oge
Hulle roep my die mamba
By die hoor van my naam begin hulle bewe
En as jy by my pad loop staan
Dan kom die bliksem ek belowe
Jong bokkies bokies om te byt
Hulle roep my die mamba
En ekke looi die kitaar
Op die lang pad gebore
En toe net sommer net daar laat staan
Ek en my vriend adder loop by die nag
Al daai heerlike diertjies wat wag
Jong bokkies bokkies om te byt
En dan se hulle
Hey, hey, hey my mamba baby
Hey, hey, hey, my mamba baby
Hulle roep my die mamba
Hulle roep my die mamba
Jong bokkies
Bokkies om te byt
Jong bokkies
Bokkies om te byt