Kitty-Piet Botha
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Kitty-Piet Botha 文本歌词
Kitty - Piet Botha
Ek was nog baie myle weg
Van leeudoringstad
Gerugte het my hierheen gebring
Maar dis toe al wat dit was
In die maroela hotel
Het 'n vreemde vrou my vertel
Jou mercedes benz was twee dae lank
Buite in die straat parker
Jy't gesê jy kom weer
Maar niemand weet wanneer
Nou goed dan ry ek noorde toe
Ta die grens miskien is jy daar
Want sien ek het jou paspoort gesteel
Want ek was bang
Ek was bang dat jy wil gaan
Vêr oor die water heen
Oor die blou oseaan
Sonder om my te sê
Vêr in die wêreld kitty
Is dit wat jy wil hê
Die pastoor op dewildt wou eers nie praat
Toe dreig ons hom
Met die boek
Jy weet natuurlik jy't ook
Sy hart en siel gesteel
Die arme man
Weet nie eers waar om te gaan soek
Die arme man
Was in sak en as
Al sy klere was geskeur
Hy't in vreemde tale gemymer
Iets vreesliks het hier gebeur
Ten minste weet ons nou jy was hier
Daar's orals tekens van jou
Weerlig en hael
En 'n reënboog of twee
En die reuk van 'n vrou
Maar dis nie sommer enige girl
Dit moet julle onthou
Hierdie een kom met die sekel maan
Hierdie een maak die lug blou
Hierdie een het al 'n leeu geskiet
Sonder 'n scope
Laat weet my groot 'seblief
Waar is jy nou
Vêr in die wêreld kitty
Is dit wat jy wil hê
Vêr in die wêreld kitty
Is dit wat jy wil hê
Vêr in die wêreld kitty