Bye Bye My Darling-Piet Botha
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Bye Bye My Darling-Piet Botha 文本歌词
Bye Bye My Darling - Piet Botha
Op sy plaas by die Krokodilrivier
Het hy die tyding gekry
Dis oorlog burgers elke man
Moet opsaal en ry
Mart ek weet ons wou trou
Maar ek moet op kommando gaan
Bye bye my darling it's time to go
Nou bly jy hier alleen met die hartseer maan
Uit die armbuurte van Liverpool
Het die rooibaadjies tou gestaan
Kom veg in Afrika vir julle koning se naam
En groet maar julle mense
Want hulle sien julle nie gou
Bye bye my darling it's time to go
Hey ho hey ho boys it's a jolly good show
Die wind is baie bitter wat waai vanaand
Oor die grafte wat in die oop veld staan
Skuilplek vir 'n kampkind of dalk 'n rebel
Ek wonder wat die wind vertel
Bye bye my darling it's time to go
In 1975 het die Yankees ons mislei
Vinnig in Angola in en toe te lank gebly
Kinders gevoer vir die groot geld hoer
Die aasvoëls bak en brou
Bye bye my darling it's time to go
Klein bliksoldaatjie waar is jy nou
Vertel my van Daljosafat waar die helder water loop
Vertel my van Suid Afrika
Met bloed en met vuur gedoop
Vertel my dan van die liefde
Tussen 'n man en 'n vrou
Bye bye my darling it's time to go
Bye bye my darling it's time to go
Bye bye my darling it's time to go
Bye Bye My Darling-Piet Botha 推荐歌曲
Die Mamba专辑下载
(2008-07-01)