'n Vrou Will Dit Hoor-Bobby Van Jaarsveld

歌手 : Bobby Van Jaarsveld
专辑 : Die Eeste 10 Jaar
语种 : 印尼语
时长 : 04:03

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT 'n Vrou Will Dit Hoor-Bobby Van Jaarsveld 文本歌词

Praat sag
Vermy harde woorde
Bly lief
Want jy’t haar belowe
Wees sterk
Want sy het jou nodig
Wees vir haar die lig
Bly leer om te vergewe
Bly glo daar’s goed in die lewe
Bly hoop want sy verwag dit van jou
Sy wil raak aan jou hart
sy wil vat aan jou siel
Sy wil als met jou deel
sorg dat jy nie verniel
Sy wil weet wat jou pla
wat’s jou heel diepste vrae
Moenie stilbly want ‘n vrou wil dit hoor
Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
Sy wil glo sy’s die vuur wat nog steeds in jou woed
En dan hou jy haar vas
fluister sag in haar oor
Maak net seker dat jy haar nooit verloor
Want ‘n vrou wil dit hoor…
Sien raak waarna sy strewe
En as haar moed haar begewe
Wees daar en sê vir haar dat sy kan
Wys haar die groter plan
Sê meer dit wat haar opbou
Sê weer dit waarvan sy hou
Kyk mooi na haar want sy’s lief vir jou
Sy wil raak aan jou hart
sy wil vat aan jou siel
Sy wil als met jou deel
sorg dat jy nie verniel
Sy wil weet wat jou pla
wat’s jou heel diepste vrae
Moenie stilbly want ‘n vrou wil dit hoor
Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
Sy wil glo sy’s die vuur wat nogsteeds in jou woed
En dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor
Maak net seker dat jy haar nooit verloor
Want ‘n vrou wil dit hoor…
(Elke hartklop, elke asem)
‘n vrou wil dit hoor
(Elke hartklop, elke asem)
‘n vrou wil dit hoor
(Elke hartklop, elke asem)
‘n vrou wil dit hoor
Sy wil raak aan jou hart
sy wil vat aan jou siel
Sy wil als met jou deel
sorg dat jy nie verniel
Sy wil weet wat jou pla
wat’s jou heel diepste vrae
Moenie stilbly want ‘n vrou wil dit hoor
Sy wil sien hoe jy opstaan vir haar as jy moet
Sy wil glo sy’s die vuur wat nog steeds in jou woed
En dan hou jy haar vas, fluister sag in haar oor
Maak net seker dat jy haar nooit verloor
Want ‘n vrou wil dit hoor…
‘n vrou wil dit hoor…