Wat Geld Nie Kan Koop Nie-Bobby Van Jaarsveld
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Wat Geld Nie Kan Koop Nie-Bobby Van Jaarsveld 文本歌词
As jy wonder hoe ek voel
Want ek sê dit nie genoeg nie
Soms sê ‘n man te veel
Maar nie wat hy bedoel nie
Dan kyk ek net na jou
Jy wat my regop hou
En ek sien wat jy werd is
Daar is soveel wat ek wil sê
Wat ek nie altyd wys nie
Ek hoop dat jy kan sien
Wat ek nie kan beskryf nie
Dan kyk ek in jou oë
Dis jy wat in my glo
En ek weet wat jy werd is…
Wat geld nie kan koop nie
Wat woorde nie sê nie
Wat die wêreld nie het nie
Kry ek by jou
Wat die oog nie kan sien nie
En jy nie altyd voel nie
Meer as dit alles kry ek by jou
Wat geld nie kan koop nie…
Wanneer tye moeilik raak
En ek dit nie verstaan nie, is jy my regterhand
Wat my nie sal laat gaan nie
Dan kyk ek weer na jou
jy wat my staande hou
En ek sien wat jy werd is
En ek gaan op my knieë elke dag
Ek sê dankie vir als wat jy is
Soveel meer as wat ek voor kon vra
Wat Geld Nie Kan Koop Nie-Bobby Van Jaarsveld 推荐歌曲
Die Eeste 10 Jaar专辑下载
(2015-09-26)