Kyk Waar Is Ons Nou-Bobby Van Jaarsveld

歌手 : Bobby Van Jaarsveld
专辑 : Die Eeste 10 Jaar
语种 : 印尼语
时长 : 03:43

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Kyk Waar Is Ons Nou-Bobby Van Jaarsveld 文本歌词

As ek aan jou dink raak ek weg
My oë val toe en ek word weggevoer op vlerke van die wind
As ek met jou dans voel dit reg
Die sterre skiet en ons los spore op die maan en die melkweg
Gedagtes van jou langs my maak my lui vanaand
Ek sal vir ewig net hier by jou wees en met jou dans vanaand, en
Kyk waar is ons nou ek is mal oor jou
Ons het so ver gekom want almal het gesê
Daai twee sal nooit mekaar lief kan hê nie
Kyk waar is ons nou, ek is mal oor jou
Dit het so lank gevat maar nou kan niemand niks meer sê
Hul het nooit gedink ek sal jou lief kan hê
Op hierdie oomblik voel ek jou as jy jou arms om my vou
En ek kan voel die hemel kyk
Jou huis is waar jou hart is jou hart is hier by my
En hy sal vir ewig net hier bly