Eens In 'n Leeftyd-Bobby Van Jaarsveld
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Eens In 'n Leeftyd-Bobby Van Jaarsveld 文本歌词
En ek stap maar weg
Jy't nog niks vir my belowe
Jy't nog niks vir my gesê
Ek byt my lip
Probeer die trane terug te sluk
Jy't nog niks vir my belowe
Jy't nog niks vir my gesê
Maar ek weet
Ek weet dat ek weet
Ek het geval vir jou
Ek het gewag vir jou…
Liefde kom net eens in ‘n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net ‘n besluit wat jy waag om te maak
Liefde kom net eens in ‘n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Ek voel jou hart
Hier binne my
Ek wil als vir jou belowe
Ek wil alles vir jou gee
En met ‘n soen
Geseël in my
Ek wil als vir jou belowe
Ek wil alles vir jou sê
Want ek weet
Ek weet dat ek weet
Ek het geval vir jou
Ek het gewag vir jou
Liefde kom net eens in ‘n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net ‘n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in ‘n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in ‘n leeftyd
As jy geduldig kan wag
met ‘n hart vol van hoop
Op die waarheid wat ons in bly glo
Liefde kom net eens in ‘n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
Dit bly net ‘n besluit wat jy waag om te maak
Elke oggend, elke aand, vir altyd
Liefde kom net eens in ‘n leeftyd
Die liefde wat hou vir altyd
En nou staan ons voor mekaar
En die keuse wat ons maak
Is liefde kom net eens in ‘n leeftyd
Liefde kom net eens in ‘n leeftyd
Eens In 'n Leeftyd-Bobby Van Jaarsveld 推荐歌曲
Die Eeste 10 Jaar专辑下载
(2015-09-26)