Annatjie-Bobby Van Jaarsveld

歌手 : Bobby Van Jaarsveld
专辑 : Die Eeste 10 Jaar
语种 : 纯音乐
时长 : 03:23

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Annatjie-Bobby Van Jaarsveld 文本歌词

Ek sit en wonder wat van jou geword het is jy oraait want jy spook by my
Hoe kon ons dan so vinnig groot geword het dit voel dan net soos gister hier by my
Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar,
Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar
Kom drink vanaand ‘n koffie kom kuier weer by my
Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry
Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf
Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei
As jy sing het ek vir jou geluister al was jy vals was dit nogals mooi
En hoeveel keer moes ek antwoorde fluister en elke Maandag ‘n nuwe verskoning hoor
Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar,
Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar
Kom drink vanaand ‘n koffie kom kuier weer by my
Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry
Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf
Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei
Dit was verkeerd maar ek sou alles oor wou hê
Ook die jaar toe die Hoërskool ons by die matriekafskeid weg sê
Kom drink vanaand ‘n koffie kom kuier weer by my
Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry
Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf
Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei
Iemand stuur vir jou groete, dit is Annatjie sy sit hier langsaan my