Boemelaar-Bobby Van Jaarsveld
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Boemelaar-Bobby Van Jaarsveld 文本歌词
ken jy die geheime, die verlede, die gedagtes van die straat?
elke dag sien ons boemelaars wag aan die kant van die straat - oorkant drink sy maat
ek het nie werk nie, ek het nie geld nie, ek het kinders op die straat en 'n vrou wat my haat.
'seblief meneer wil jy nie help nie
ek soek wit brood maar ek kort twee rand.
en iewers langs die pad le my kinders en wag -en hoop en bid vir 'n beter dag as vandag.
maar ek bly hier by julle
al is ons miskien op straat
ek doen my bes vir julle
ek weet ons gaan dit maak
bly altyd lief en nederig - ons almal is gelyk
al is jou skoene stukkend - kyk altyd op en wees bly
... wees bly
kom my kinders jul ma is dood - sy't gebedel met haar lyf
kom my kinders ons vat ons goed, tel op jou boetie en gee my hoed - dis 'n skande om so te staan
maar iewers langs die pad moet ons tog sit en wag
ons vat die pad na die volgende stad
miskien is daar 'n plek wat vir ons wag
droom van menswees in die lewe
ek kry skaam, want my kinders bewe van die honger en die koud en die pyn op hul bene
oorkant die pad stap 'n klompie mense
almal met vervulde wense
my dogtertjie vra my: "pa is ons mense"
maar ek bly hier by julle
al is ons miskien op straat
ek doen my bes vir julle
ek weet ons gaan dit maak
bly altyd lief en nederig - ons almal is gelyk
al is jou skoene stukkend - kyk altyd op en wees bly
... wees bly
Boemelaar-Bobby Van Jaarsveld 推荐歌曲
Die Eeste 10 Jaar专辑下载
(2015-09-26)