My Lewe Draai Om Jou-Bobby Van Jaarsveld
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT My Lewe Draai Om Jou-Bobby Van Jaarsveld 文本歌词
As ek opstaan of ek gaan slaap
Is dit net jy wat in my kop bly
En in my drome en in my hart voel ek jou
Want agter mure, vleeslike mure
Roep my hart uit, dit skree jou naam uit
En in ‘n oomblik weet ek als is ok
O ek kan nie wag nie
Meer om jou te sien nie
Nie nog ‘n dag nie
Ek kan jou nie vergeet nie
My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy's die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
Ja my hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Eks vir ewig en vir altyd joune
My wêreld draai my lewe draai om jou
Dit is so moeilik om te verduidelik
Wat in my aangaan
Maar dit is duidelik
Dat ek verlief is
En dit als gaan oor jou
Want agter mure, vleeslike mure
roep my hart uit, dit skree jou naam uit
en in ‘n oomblik weet ek als is ok
O ek kan nie wag nie
Meer om jou te sien nie
Nie nog ‘n dag nie
Ek kan jou nie vergeet nie
My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy's die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
En as storms in my hart kom breek
Weet ek jy is daar
Dit net jy wat hierdie hart kan rustig maak
My hart behoort nou net aan jou
Liefling net aan jou
Jy's die beste ding wat met my gebeur het
My wêreld draai om jou
My Lewe Draai Om Jou-Bobby Van Jaarsveld 推荐歌曲
Die Eeste 10 Jaar专辑下载
(2015-09-26)