Lovesong Letter-Bobby Van Jaarsveld
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Lovesong Letter-Bobby Van Jaarsveld 文本歌词
Gisteraand het ek ‘n brief vir jou geskryf swart op wit my liefde vir jou bely
Uit my pen het die woorde min geraak toe skryf ek ‘n song want jy weet
Hoe ek briewe haat, en hy gaan so ...
Hallo my engel wat maak jy nou ek wonder by myself waar is jy nou
Dit voel of ek jou so lank terug gesien het vandag het ek seer want ek mis jou so
Hierdie is my lovesongletter my briefie net vir jou ‘n briefie net om te sê ek is baie
Ek is bitter baie lief vir jou
Gisteraand het ek die song vir jou gesing uit my mond my hele hart vir jou gebring
En daai brief is toe klaar en toegevou maar die woorde klink net beter
In ‘n song vir jou, en hy gaan so ...
‘n Briefie met akkoorde ‘n song met my woorde
Hierdie is my lovesong net vir jou, en hy gaan so ...
Lovesong Letter-Bobby Van Jaarsveld 推荐歌曲
Die Eeste 10 Jaar专辑下载
(2015-09-26)