Een Vir Een-Bobby Van Jaarsveld
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Een Vir Een-Bobby Van Jaarsveld 文本歌词
Ek wou nog altyd weet hoe jy sou lyk
Wat jy sou sê hoe jy vir my sou kyk
As jy hier langs my gestaan het as die hemp wat jy aan het na my sou ruik.
En as die merk van jou roete die sand saam my voete sal loop
Ek sal die blare bly afpluk een vir een tot jy sê jys lief vir my tot ek
in ñ see vol van dooie blomme staan, totdat my hande nie meer langer
voort kan gaan
Ek sal die velde bly deurstap een vir een tot jy sê jys lief vir my, al
moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is...
Een vir een vir een
Jy weet so goed soos ek dis al manier. Jy steek dit weg maar ek sal altyd
hier bly in jou lyf se ritme in jou hart se bedding van rose wat blom
En ek sal nie ophou my oë altyd op jou hou
Dit raak moeilik om asem te haal
Groen is amper weg en alles raak vaal
Maar die blare raak min maar ek tel maar weer een vir een vir een...
Want ek staan nog alleen...
Een Vir Een-Bobby Van Jaarsveld 推荐歌曲
Die Eeste 10 Jaar专辑下载
(2015-09-26)