Net Vir Jou-Bobby Van Jaarsveld

歌手 : Bobby Van Jaarsveld
专辑 : Die Eeste 10 Jaar
语种 : 其他
时长 : 03:50

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Net Vir Jou-Bobby Van Jaarsveld 文本歌词

Hoe sou jy dit ooit verstaan, as jy nie weet waaroor dit gaan.
Hoe kan jy my so vermy, as jy dan se jy's lief vir my.
Hoe kan jy dan aanhou se dat jy net vir my wil he!
Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou.
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou.
Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet
As ek wag net vir jou, net vir jou.
Om my weer vas te hou…
Hoe kan ek alles vir jou gee…
As my hele hart vir my se nee.
Jy se vir my dis als OK en ek moet net nog langer bly.
Dan hou jy my vas en ek weet jy het klaar van my vergeet.
Ek wil graag weet waar ons staan en waar ons gaan, want ek wag net vir jou, net vir jou.
Kyk hier staan ek nou en wag net vir jou, net vir jou.
Ooo ek staan en wonder hoe kan jy dan vir my se dat jy my liefhet
As ek wag net vir jou, net vir jou.
Om my weer vas te hou…
Ek voel dit deur my are, miskien net onervare
Maar ek kan nie langer vir jou wag nie, ek kan nie langer nie nog 'n dag nie
Jy is hier maar ek mis jou
As ek wag net vir jou, net vir jou
Net vir jou, net vir jou