Sit En Wag-Bouwer Bosch/Steve Hofmeyr
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Sit En Wag-Bouwer Bosch/Steve Hofmeyr 文本歌词
Sit En Wag (featuring Steve Hofmeyr) - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
Ek hoor hoe haal my drome asem
En ek voel hoe my siel weer begin te leef
Is dit jy in my onderbewussyn
Of versuim jy net bewustelik om te verdwyn
Ek skryf dan weer oor hoe ek leeg voel
En woorde maak meer sin vir die een
Vir wie jy dit bedoel
Om die woord liefde uit te
Spreek vat baie van my tyd
Om die woord liefde uit te
Spreek vat baie van jou tyd
Stil sit en wag tot jy hier is
Stil sit en wag tot ek jou stem hoor
Stil sit en wag tot jy hier is
Stil sit en wag tot ek jou stem hoor
Ek sit en wag vir jou
Ek sit en wag net vir jou
Ek hoor hoe haal my drome asem
Dalk te optimisties dalk net vrees
Om die woord liefde uit te
Spreek vat baie van my tyd
Om die woord liefde uit te
Spreek vat baie van jou tyd
Stil sit en wag tot jy hier is
Stil sit en wag tot ek jou stem hoor
Stil sit en wag tot jy hier is
Stil sit en wag tot ek jou stem hoor
Ek sit en wag vir jou
Ek sit en wag net vir jou
As ek my oë oopmaak sal jy daar wees
As ek my oë oopmaak sal jy daar wees
Stil sit en wag tot jy hier is
Stil sit en wag tot ek jou stem hoor
Stil sit en wag tot jy hier is
Stil sit en wag tot ek jou stem hoor
Ek sit en wag vir jou
Ek sit en wag net vir jou