My Eks (Kuus) (Bonus Track)-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT My Eks (Kuus) (Bonus Track)-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 文本歌词
My Eks (Kuus) (Bonus Track) - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
Ek's opgewonde dat ek jou kan leer ken
Ek's vreesbevange
Dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net
Met my wil praat sê vir my daar's 'n kans
Ek's opgewonde
Dat ek jou kan leer ken
Ek's vreesbevange
Dat ek jou hart mag wen
Die feit dat jy net
Met my wil praat sê vir my daar's 'n kans
Want my oë doen die praatwerk
Want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het
Het ek nie met jou gepraat nie
En ek sou myself nooit kon vergeef
Want my oë doen die praatwerk
Want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Kan iemand my dalk
Net verduidelik hoe om
By haar hart uit te kom
En dit te kan raak
Want ek weet ek sal
Haar kan laat lag vir altyd en ewig
Kan jy my leer om myself te wees
En sal jy my aanvaar nes ek is
Want my oë doen die praatwerk
Want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het
Het ek nie met jou gepraat nie
En ek sou myself nooit kon vergeef
Want my oë doen die praatwerk
Want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
As ek maar net geweet het wat ek wou sê
Dans dans jou arms om my gevou
Dit voel veilig ek hou van jou
Dans dans jou arms om my gevou
Dit voel veilig ek hou van jou
Dans dans jou arms om my gevou
Dit voel veilig ek hou van jou
Dans dans jou arms om my gevou
Dit voel veilig ek hou van jou
Vir ewig en altyd sou ek spyt gewees het
Het ek nie met jou gepraat nie
En ek sou myself nooit kon vergeef
Want my oë doen die praatwerk
Want ek val oor my lippe
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
As jy maar net geweet het wat ek wou sê
As ek maar net geweet het wat ek wou sê
As ons maar net geweet het wat ons wou hê