Verkeerde Note-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Verkeerde Note-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 文本歌词
Verkeerde Note - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
Ek wens jy kan sien wat ek probeer doen
Die plan is nie om jou kwaad te maak nie
Dit is net musiek dit is net woorde
Die lewe is meer as net akkoorde
Hoe kan ek my siel verkoop
As hy nie eers aan my behoort nie
Ek doen wat my hart begeer ek probeer
Elke dag 'n beter mens wees
Note val op oop harte galop
My siel rus rustig in die melodie
Liefde en leed haat is jou kreet
Die plan is nie om jou kwaad te maak nie
Hoe kan ek my siel verkoop
As hy nie eers aan my behoort nie
Ek doen wat my hart begeer ek probeer
Elke dag 'n beter mens wees
Hoe kan ek my siel verkoop
As hy nie eers aan my behoort nie
Ek doen wat my hart begeer ek probeer
Elke dag 'n beter mens wees
Die lewe is 'n lied soms moet
Jy sing soms moet jy skree
Al ken jy nie die woorde nie moet jy deelneem
Die wysie en die ritme hoef nie een sin te maak nie
Solank jy net nie ophou dans nie
Hoe kan ek my siel verkoop
As hy nie eers aan my behoort nie
Ek doen wat my hart begeer ek probeer
Elke dag 'n beter mens wees
Hoe kan ek my siel verkoop
As hy nie eers aan my behoort nie
Ek doen wat my hart begeer ek probeer
Elke dag 'n beter mens wees
Hoe kan ek my siel verkoop
As hy nie eers aan my behoort nie
Ek doen wat my hart begeer ek probeer
Elke dag 'n beter mens wees