Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers)-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders

专辑 : Almal Maak Voute
语种 : 纯音乐
时长 : 03:27

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers)-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 文本歌词

Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers) - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
In 1970 het hierdie afgespeel
An storie waar liefde die verpleegster se drome steel
Met sy ligbruin broek en sy spierwit hemp
Het hy haar aandag oorgeneem
By tommy williams se dansskool
Chris andrews se brown eyes
Musiek het jou gekies
Ek onthou die eerste keer
Het jy gesê ek moet konsentreer
Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar
Wie sou nou ooit kon dink dat hierdie twee steeds dans
40 jaar later en die plaat herhaal homself
Die moeilikste vraag kry die maklikste antwoord
Musiek het ons gekies
Ek onthou die eerste keer
Het jy gesê ek moet konsentreer
Ek onthou die eerste keer
Het jy gesê ek moet konsentreer
Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar
Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar
Die musiek raak moeilik die ritmes verskil
Maar die liefde wil steeds draai
Sy kan nie keer nie
Sy drome kry lewe
Dis die storie van
Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar
Tommy williams se dansskool
Chris andrews se brown eyes
Musiek het ons gekies
Ware liefde dans die tyd verby wat ons baklei
Ons tree verdwaal in hierdie danssaal
Ten minste het ons mekaar
Tommy williams se dansskool
Chris andrews se brown eyes
Musiek het ons gekies

Ware Liefde Dans (Die Storie Van My Ouers)-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 推荐歌曲