Vertel My (Staar Dans Soen)-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders

专辑 : Almal Maak Voute
语种 : 纯音乐
时长 : 03:45

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Vertel My (Staar Dans Soen)-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 文本歌词

Vertel My (Staar Dans Soen) - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek nie myself is nie
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste deel
Waar ek niks reg doen nie
Ek praat maar ek weet nie wat ek sê nie
Jy luister maar jy weet nie waat ek bedoel nie
Jy weet nie wat ek bedoel nie
Ek asem in ek asem uit
Dieselfde vrae dieselfde spyt
As wat ek voorheen mee gesit het
Ek moet dit self erken ek moet hierdie
Wedren op my eie wen my eie wen
Ek skree waar ek graag wil fluister
Ek wens jy wil net vir my luister
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek nie myself is nie
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek niks reg doen nie
Die maan staan stil en knipoog die aand verby
Ek en jy gaan mekaar nooit êrens kry nie
Mekaar nooit êrens kry nie
Ek wens ek kan dit anders doen
Ek wens ek hoef nie my eie hart te vermy nie
My eie hart te vermy nie
Ek skree waar ek graag wil fluister
Ek wens jy wil net vir my luister
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek nie myself is nie
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek niks reg doen nie
Jy is die een wat ek gedink het nooit bestaan nie
Jy is die een by wie ek nooit 'n kans sal staan nie
Jy is die een wat ek gedink het nooit bestaan nie
Jy is die een by wie ek nooit 'n kans sal staan nie
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek nie myself is nie
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek nie myself is nie
Vertel my vertel my die einde eerste
Ek is moeg vir die middelste
Deel waar ek niks reg doen nie
Die middelste deel waar ek nie myself is nie
Die middelste deel waar ek nie myself is nie
Ek skree waar ek graag wil fluister
Ek wens jy wil net vir my luister

Vertel My (Staar Dans Soen)-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 推荐歌曲