Dansvloer Rumoer-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders

专辑 : Almal Maak Voute
语种 : 纯音乐
时长 : 02:51

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Dansvloer Rumoer-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 文本歌词

Dansvloer Rumoer - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
Do do do do
Do do do do
Do do do do
Da da da
Do do do do
Do do do do
Do do do do
Da da da
Ons het oogkontak gemmak
Duidelik het ons smaak
Gaan ek my kans kry om met jou te praat
Vriende lag vir my sê ek sal jou nooit kry
Kyk hoe ek jou op die dansvloer verlei
Jy weet net soos ek jy
Is bo my vuurmaakplek
Maar ek weet net soos
Jy dat jy sal aanhou stry
Dans passies ek lyk spasties
Ek doen dit als vir jou
Waar die musiek ons dansende harte lei
Do do do do
Do do do do
Do do do do
Da da da
Do do do do
Do do do do
Do do do do
Da da da
Ek het jou aandag gekry gevoel hoe sien jy my
Jou vriende staan op sy toe jy my halfpad kry
Ons hande vind mekaar ons kan nie ophou staar
Hoe gaan ons hierdie ding doen
Sonder dat jy my soen
Jy weet net soos ek jy is
Bo my vuurmaakplek
Maar ek weet net soos
Jy dat jy sal aanhou stry
Dans passies ek lyk spasties
Ek doen dit als vir jou
Waar die musiek ons dansende harte lei
La la la la la la
La la la la la la
Gee my 'n kans
La la la la la la
La la la la la la
Kan ons net dans
La la la la la la
La la la la la la
Gee my 'n kans
La la la la la la
La la la la la la
Uhmm
Jy weet net soos ek jy is
Bo my vuurmaakplek
Maar ek weet net soos
Jy dat jy sal aanhou stry
Jy weet net soos ek
Jy is bo my vuurmaakplek
Maar ek weet net soos
Jy dat jy sal aanhou stry
Dans passies ek lyk spasties
Ek doen dit als vir jou
Waar die musiek ons dansende harte lei
Do do do do
Do do do do
Do do do do
Da da da
Do do do do
Do do do do
Do do do do
Da da da

Dansvloer Rumoer-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 推荐歌曲