(K)anker (featuring Jaco Van Der Merwe from Bittereinder)-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders

专辑 : Almal Maak Voute
语种 : 纯音乐
时长 : 03:20

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT (K)anker (featuring Jaco Van Der Merwe from Bittereinder)-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 文本歌词

(K)anker (featuring Jaco Van Der Merwe from Bittereinder) - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
Liewe vader die lewe kruip nader
Jy't 'n engel wat oor jou kyk
Jy is sterker as die dood se hande
Sy is mens met haar vlerke wyd
Ek ken jou goed jy is die een wat aanhou
Sy staan by jou soos 'n standbeeld vas
My held is gewond en ek weet hy kan oorleef
Maar dit is nie in my hande nie
Dit voel onregverdig
Maar wie's ek om dit te sê
Dis genade wat ek hier wil hê
Ek kry nie woorde om te sê hoe ek voel nie
Die trane in jou oë help my ook nie
Ons huis is sterk hy is gebou vir oorlog
Dis net omdat jy die fondament is
My held is gewond en ek weet hy kan oorleef
Maar dit is nie in my hande nie
Dit voel onregverdig
Maar wie's ek om dit te sê
Dis genade wat ek hier wil hê
Was ek net jonk en idealisties
Om te glo dat als pas presies
In patrone op 'n oopgevoude bloudruk realisties
Moet ek toegee dat ek self
Nog nooit daai lyne kon begryp nie
Ek swyg maar deur die eindelose vraagtekens
Dit lyk nie asof enige iemand doen nie
Ons sukkel met die plan
Laas jaar het my beste vriend
Van 'n dak afgeval in japan
Hy't sy nek gebreek en doodgegeaan
In 'n verre vreemde land
En ek voel ons lewens is maar
Net vingers half vol sand
Maar in die nagte as dit stil is
Hoor ek soms die stem van god
En in sy aangesig sien ek my eie
Hart en hoe dit vrot
Maar ek voel ook sonder twyfel
Onmeetbare liefde van 'n vader
En dis dan juis fokken dan wat
Ek weer glo in genade
My held is gewond en ek weet hy kan oorleef
Maar dit is nie in my hande nie
Dit voel onregverdig
Maar wie's ek om dit te sê
Dis genade wat ek hier wil hê

(K)anker (featuring Jaco Van Der Merwe from Bittereinder)-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 推荐歌曲