Net Jy-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
DOLBY 杜比全景声 下载
臻品母带 下载
臻品全景声 下载
臻品音质
HIRES Hi-Res 下载
FLAC 无损flac 百度云网盘下载
APE 无损ape 格式下载
320MP3 极高mp3 歌曲下载
128MP3 标准mp3 百度网盘下载
192OGG 较高ogg 下载
192AAC 较高aac 下载
96AAC 标准aac 百度云下载
Loading...
TXT Net Jy-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 文本歌词
Net Jy - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
As ek net kon hoor wat jy dink
As ek net kon voel wat jy voel
As ek net net geweet het
As jy net vir my kon sê
As jy net vir my wou hê
As jy net net geweet het
As jy maar net geweet het
En dis net jy wat hier in my bly
Wil graag my kop skoon kry
Hierdie sewe dae was te lank vir my
Nou's dit net jy wat hier in my bly
En hierdie sewe dae is te gou verby
Ek het seer gekry
Alles net jy
Was jy bang jy voel te gou
Bevrees dat ek als wou weet
Of bang dat ek van jou sal vergeet
Dit brand gate hier diep in my
Die wete dat ek die een kon wees vir jou
Kon wees vir jou
En dis net jy wat hier in my bly
Wil graag my kop skoon kry
Hierdie sewe dae was te lank vir my
Nou's dit net jy wat hier in my bly
En hierdie sewe dae is te gou verby
Ek het seer gekry
Nou's dit net jy wat hier in my bly
En hierdie sewe dae is te gou verby
Ek het seer gekry
Alles net jy
Ek wil weer die glimlag in jou oë sien
Net weer by jou wees sonder al die seer
My hart is joune en dis die laaste keer
En dis net jy wat hier in my bly
Wil graag my kop skoon kry
Maar die sewe dae was te lank vir my
En dis net jy wat hier in my bly
Wil graag my kop skoon kry
Hierdie sewe dae was te lank vir my
Nou's dit net jy wat hier in my bly
En hierdie sewe dae is te gou verby
Ek het seer gekry
Alles net jy