Hemelruim-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders

专辑 : Almal Maak Voute
语种 : 纯音乐
时长 : 02:59

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Hemelruim-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 文本歌词

Hemelruim - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
Ek wens ek kan 'n
Hap uit die maan vat
Dis onrealisties maar ek droom groot
Ek droom groot met alles binne my
Ek wens die son wil stadiger sak soos
My gemoed op 'n goeie dag
Ek droom groot
Ek droom groot met alles binne my
Ek steek my hart weg in die hemelruim
Met die hoop dat jy
Dit eendag daar sal kry
Want die tyd hardloop uit soos my asem
Ek steek my hart weg in die hemelruim
Met die hoop dat jy
Dit eendag daar sal kry
Want die tyd hardloop uit soos my asem
Ek sal aanhou tot verby die einde
Al verloor ek sal ek weet dit is myne
Om te hou
Om te hou hier binne my
Ek weet die vraagstuk is baie naby
Ek weet die antwoord lê dalk nog in my
Ek moet kies
Ek moet kies wie ek gaan bedrieg
Ek steek my hart weg in die hemelruim
Met die hoop dat jy
Dit eendag daar sal kry
Want die tyd hardloop uit soos my asem
Ek steek my hart weg in die hemelruim
Met die hoop dat jy d it eendag daar sal kry
Want die tyd hardloop uit soos my asem
Want die tyd hardloop uit soos my asem
Want die tyd hardloop uit soos my asem
Angstig wag
My hart vir jou
En probeer
Die einde keer
Angstig wag
My hart vir jou
My hart vir jou
Ek steek my hart weg in die hemelruim
Met die hoop dat jy dit eendag daar sal kry
Want die tyd hardloop uit soos my asem
Ek steek my hart weg in die hemelruim
Met die hoop dat jy dit eendag daar sal kry
Want die tyd hardloop uit soos my asem
Ek steek my hart weg in die hemelruim
Met die hoop dat jy dit eendag daar sal kry
Want die tyd hardloop uit soos my asem
Want die tyd hardloop uit soos my asem
Want die tyd hardloop uit soos my asem

Hemelruim-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 推荐歌曲