Orkes Moles-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders

专辑 : Almal Maak Voute
语种 : 纯音乐
时长 : 02:42

DOLBY 杜比全景声 下载

臻品母带 下载

臻品全景声 下载

臻品音质

HIRES Hi-Res 下载

FLAC 无损flac 百度云网盘下载

APE 无损ape 格式下载

320MP3 极高mp3 歌曲下载

128MP3 标准mp3 百度网盘下载

192OGG 较高ogg 下载

192AAC 较高aac 下载

96AAC 标准aac 百度云下载

Loading...

TXT Orkes Moles-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 文本歌词

Orkes Moles - Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders
Pa pa parra pa pa
Pa pa parra pa pa
Pa pa parra pa pa
Pa pa pa
Pa pa parra pa pa
Pa pa parra pa pa
Pa pa parra pa pa
Pa pa pa
My naam is Bouwer en ek probeer te sing
En hierdie is my cd wat ek self uit bring
Maar jy sing nie eens
Mooi nie JA JA Ek WEET
En ek is eintlik ook glad
Nie 'n rapper nie YO YO
Daar is 100 beter sangers en skrywers as ek
En almal ewe besig om te veg vir 'n plek
In hierdie klein klein wêreld van Afrikaanse musiek
En almal is net dieselfde en niemand sing verniet
Hoekom moet dit altyd kompetisie wees
Kan almal maar net nie een groot orkes wees nie
Want ek weet hoe dit voel om al die eer te kry
Terwyl daar soveel beter musikante as ek is
Soos dié ou
Pa pa parra pa pa
Pa pa parra pa pa
Pa pa parra pa pa
Pa pa pa
So ek kan nie sing as ek nie saamstem nie o nee
Ek kan nie sing as die woorde nie sin maak nie
Een ding wat jy wel moet besef is
Dat most of the treffers eintlik vertaal is
Geld laat 'n out aanhou sing en
Geld laat 'n ou beter sing
Geld laat 'n ou nonsens sing en
Geld bring die treffers in
Hoekom moet dit altyd kompetisie wees
Kan almal maar net nie een groot orkes wees nie
Want ek weet hoe dit voel om al die eer te kry
Terwyl daar soveel beter musikante as ek is
Ek kan nie sing as ek nie saamstem nie
Of as die woorde nie sin maak nie
Ek kan nie sing as ek nie saamstem nie
Of as die woorde nie sin maak nie
Ek kan nie sing as ek nie saamstem nie
Of as die woorde nie sin maak nie
Ek kan nie sing as ek nie saamstem nie
Auto tuning niemand can record sonder auto tuning
Auto tuning niemand can record sonder auto tuning
Hoekom moet dit altyd kompetisie wees
Kan almal maar net nie een groot orkes wees nie
Want ek weet hoe dit voel om al die eer te kry
Terwyl daar soveel beter musikante as ek is

Orkes Moles-Bouwer Bosch/Lindi Delport van Anders 推荐歌曲